Andre Swiegers is terug in Dullstroom, vir `n lekker Sondag middag piekniek optrede, in Chris en Wilna Davel se tuin. Bring gerus jou eie verversings, stoele, piekniek komberse en so aan.

Kaartjies by Del-Monte 0828955933. R120 pp
12 February at 14:30–17:00
Thula St, Dullstroom, South Africa

no event